Image
Celebrating the life of

Tersa Neville

07 Feb 1947 - 28 Sep 2013

Dearly loved wife of Burnett (dec'd). Much loved mother of Colleen, Jeanette and Sharon. Adored Ouma to Tersa, Sonia, Angelique, Amore, Kelly, Billie, Hanco and Hugo. Mamma, Ouma, my vrou: Ons groet vir nou en is dankbaar jou leiding is nou verby. ons le jou nou voor Jesus se voete neer. Baie liefde totdat ons jou weer eendag in die hemel sien. Burnett: "Mamma geniet dit daar bo. Hou vir my n plekkie tot ons weer by mekaar is. Ek verlang al klaar baie. Oubasie" Jeanette: "Ek mis jou my Silverback, vlieg hoog." Sharon: "My hartjie is verskriklik seer maar ek is vertroos in die wete dat Mamma nou lekker rus by Jesus. Lief jou altyd." Colleen: "Ek wens ek kon mamma nog n laaste drukkie en soentjie gee, maar die Here het n ander plan gehad. Daarmee maak ek vrede. Sien Mammie eendag in die hemel. Mwa Mwa Mwa!" Tersa: "Ek gaan elke dag vir Ouma sing" Sonia: "Hey apple ek mis jou, dans vir altyd in die reenboe" Angelique & Amore: "Ouma se groet: 'Hello Lovie' in die oggende gaan ons mis." Hugo: "Liewe Jesus, kyk asseblief na Ouma en se sy moenie van my vergeet nie." Kelly: "I love you Ouma, you get better now and hop the bed."